041 379 1788

Enjoyed a meal catered by us?

Please leave your testimonial below

Keep me updated?

Comments are moderated.


   Kos was uit die boonste rakke. Baie dankie vir julle uitstekende diens.
SBT Building   
Brenda
September 26, 2016 09:10:00 AM
   What fantastic caterers, the best spit lamb and chicken i have ever tasted. Johan, thank you so much for your professional and punctual service. Everyone raved about the food, gave your contact number to a number of guests, so expect some business coming your way!

Keep it up!   
Jerome
February 15, 2016 09:47:12 AM
   Werner's Spitbraais catered for my 40th Birthday Party on 9 May 2015 and I must say that the food was TOPS!!! Thank you so much for everything you did! I will and recommend Werner's Spitbraais to others.   
Cecile Oosthuizen
May 18, 2015 11:38:17 AM
   Baie dankie vir die heerlike Vleis, slaaie en brood wat julle by ons kontrakteursaand funksie op 12Maart 2015 vir ons berrei het. Die gaste was baie beindruk met die kwaliteit, hoeveelheid en die stiptellikheid by aflewering van die ete. Daar was werklik geen een wat gekla het oor dit of dat nie Dit was 'n puik kos en puik diens.
   
Michelle - Turf-Ag
April 01, 2015 01:13:25 PM
Admin - Admin
April 01, 2015 02:12:14 PM
Baie dankie vir jou mooi woorde Michelle. Dit was heerlik om julle te bedien. Groete
   Baie dankie vir 'n wonderlike ete wat julle vir ons alweer voorberei het. Alles was top gehalte . Die spitbraai was was weereens die beste! Baie dankie aan Boeta en sy staff!   
Denys
March 10, 2015 04:59:30 PM
   Val Johan en jul span dankie vir uitstekende diens kos was heerlik soos altyd ons almal het n awesome aand gehad 😊   
sarie
December 28, 2014 10:32:35 PM
   hi Val and team

your food is fantastic, thank you so much for always making sure we have the best meals when we have family functions. i will always refer people to you guys.
thanking you.
   
Claudine Saunders
November 19, 2014 03:55:59 PM
Admin - Val
November 24, 2014 12:58:02 PM
Thanks Claudine, it is always our pleasure to serve you.
   Baie dankie aan Val vir die skenking van die kos aan sydenham ouetehuis. Soos altyd was jou kos n wenner en die ou mense het dit baie geniet. Baie dankie   
Deon van Rooyen
September 03, 2014 01:37:51 PM
Admin - Johan
November 24, 2014 12:58:44 PM
Dankie vir jou mooi woorde Deon, ons plesier!
   thank you for stunning and out of this world function - above our expectations -!!!!!!!!! WILL DEFINATELY RECOMMEND THIS VENUE INCLUDING FOOD HOSPATALITY THE EFFORT YOU AND YOUR TEAM PUT IN TO MAKE MY MOM'S 80 TH BIRTHDAY PARTY A SUCCESS - ALL THOROUGHLY ENJOYED THEM AND THE FOOD WAS FANTASTIC !!!!!!
   
Eleanor de Souza
February 25, 2014 02:54:50 PM
Admin - Johan
November 24, 2014 12:59:28 PM
Hi Eleanor. Thank you for your kind words and trusting us to serve you, it was our absolute pleasure.
   Hi Val and team

Thanks so much for my function which you arranged in August.
Without the wonderful food and décor it would not have been the success it was.
We have posted comments on Facebook so I hope you have stacks of bookings.
Whoever arranges a function with you will not be disappointed.
Thanks once again


   
Charon Vorgers
September 17, 2013 07:51:26 AM
   Ongelooflik lekker! Beste spit wat ek nog geëet het!   
Janelle Visagie
April 14, 2013 08:39:00 PM
   I just wanted to thank you for the wonderful steaks you prepared for our party on Friday 03/08/2012.....My students were very impressed with the food & i most definately referred them to you....It was definately a night to remember...good company, good wine & most of all great food.....thanks again.

Melonie Pillay
South Point Managment Services   
Melonie
August 06, 2012 11:47:21 AM
Admin
August 30, 2012 04:22:09 PM
Thanks Melonie, it was I pleasure catering for you and you guests. Come again soon.
   Hi Junaine

Danknie vir die kompliment. Sien jou gou weer vir jou volgende funksie.   
Admin
July 17, 2012 09:25:43 AM
   Hi Werner.Dankie baie vir die ongelooflike maaltye wat u voor te berei, my ma se 40ste verjaardag was awesome, asook van die kos wat voorberei is deur u en u personeel, was seker 'top klas.Ek sal julle weer gebruik. die kos was gemaak aan my spesifikasies en was al baie tasty.Thanks en gelukkig Kook.   
Junaine
July 17, 2012 09:08:31 AM
   Hi Werner, wil net vir jou baie dankie se vir die heerlike spit en kos wat julle vir ons voorberei het op spesiale versoek. Almal het dit baie geniet en sal beslis van jou dienste gebruik maak in die toekoms. Baie dankie.   
Liezille
June 05, 2012 03:30:32 PM
Admin
June 05, 2012 03:53:04 PM
Dankie vir die mooi woorde Liezille, sien uit na jul volgende funksie.
   Hallo Vicky
My husband and I just wanted to thank you and your team of outstanding cooks(braaiers),delivery men ect. for the MOST DELICIOUS spitbraai we have ever had!!From the granting of my special requests for pumpkin not sweet patato to the high quality food we received on the exact time it was promised!!The service was friendly and made our party AWESOME with many guests inquiring about your information which we could happily give.
Take care and happy cooking!!
Natalie and David Rossi
   
Natalie
May 29, 2012 05:50:20 PM
Admin
May 31, 2012 08:09:08 AM
Hi Natalie

Thank you so much for your comments. We look forward to catering many more functions for you guys. It was our pleasure.
   Better late than never!! Would like to thank Werner and staff for an impeccable meal provided on 18 Feb! After seconds on the evening literally ate for the next 2 days!!! Superb. Definately recommended.   
Brenda Dysel
March 06, 2012 02:48:29 PM
Admin
May 31, 2012 08:08:05 AM
Thanks Brenda, we believe in ensuring that you have more than enough food at your event.
   Hi Rachelle

Baie dankie en dit was ons plesier. Sien uit na ou volgende funksie. Groetnis. Werner   
Admin
February 20, 2012 12:10:31 PM
   Werner baie dankie vir fantastiese vleis en bykosse - die mense het hulle gate uit geniet en het selfs n derde keer gegaan om kos te kry. jY IS TOPS!!!!!!!!! Sal jou en jou span altyd aanbeveel!!!!!!   
Rachelle de Beer
February 20, 2012 11:57:42 AM
   Willie

Baie dankie vir julle opbouende kommentaar. Dit was vir ons 'n eer om deel van die geleentheid te wees. Ons sien uit daarna om julle weer te bedien. Groet.   
Admin
January 09, 2012 04:34:11 PM
   Hi Werner/Val,

Hiermee wil ons net baie dankie se vir die diens en voorbereiding van die kos vir Mariska en Neil se troue. Dit was met net fantasties, kos heerlik en alles op tyd van voorgereg tot en met hoofgereg. Ons het net komplimente van die bruilof gaste ontvang en ek glo julle gaan nog baie funksies doen met sulke voortreflike diens en ook vir Vicky wat alles so goed reel. Weereens baie dankie ons sal julle by almal aanbeveel. Ook baie dankie vir jou span helpers.

Groete tot volgende keer.

Willie,Joey, Mariska en Neil    
Willie Classen
January 09, 2012 04:02:32 PM
   Dear Dezil

Thank you for your beautiful comments, we are looking forward to catering your next function!   
Admin
November 23, 2011 09:10:03 AM
   To Vicky, Malcom and Team

Wener's Spitbraai's provided the food for my Dad's 60th Birthday party on Saturday 19 November 2011. The food was excellent and it was delivered on time by a very friendly Malcom. I must say the overall service experience from the team was world class.   
Denzil Weitz
November 23, 2011 08:59:41 AM
   Werner,Malcolm & span julle diens is uitstuikend ek was baie tevrede met julle diend vir Readymix en vir my familie se functions   
Basil
October 11, 2011 12:34:07 PM
   Werner and his team hosted my business seminar at their venue. They also took care of the hall decor and catering. 100 business owners attended this seminar. My seminar attendees loved the food. The flavours, the presentation and generous portions were fantastic.

Thank you to Werner and his team. Without your amazing service and attention to detail this event would not have been such a great success. It is with the utmost confidence that I will recommend you to anyone in search of these services. Looking forward to our end or year function at your venue.

We wish you only the best for your future!   
Riaan Miles (Owner, IT Design, Port Elizabeth)
September 07, 2011 03:12:13 PM
   All I can say is WOW. The food was spot on and the service was outstanding. I will definitely be bringing friends and family to enjoy a meal there soon.   
Brandon du Preez
September 07, 2011 02:19:03 PM

Testimonials

Sunridge Primary School’s PTA would like to thank you for the time and effort you put into preparing the curry and rice as well as the donation made towards our curry and rice stallat our Sunshine Festival on Saterday

The fundraising evenr was wekk supported by the community and we managed to raise a considerable amount wich will be utilised to the benefit of our school.  

Without your sponsorship, events like this just would not be possible.  We greatly appreciate your dedication and commtment and trust that your investment will yield good returns

Thank you once again for your generosity!

Chris Nel
Principal

Geagte Werner, Malcolm en span.

Nogmaals, baie dankie vir gereelde ondersteuning aan Laerskool Morewag.  Julle spitbraai oortref altyd alle verwagtinge - TOPKLAS.  Ons personeel en gades kan nie genoeg praat oor die heelike, sagte lam nie.

" Alle aardse geluk berus op n kompromis tussen droom en werklikheid" - Marcel Prevost.  ’n Wondelike kersseisoen en voorspoedige 2011 word u toegebid.

Weereens ons opregte dank.

Vriendelike Morewag Groete

Laerskool Morewag
Steve Lombard
3 Desember 2010

Ons wil jou en jou personeel graag bedank vir die heerlike spitbraai voorsien vir ons dogter se 21ste verjaarsdagpartytjie, 24 April 2010.

Al die kos voorsien, slaai, aartappeltjies en die lamsvleis was uit die boonste rakke en daar was meer as genoeg kos vir al die gaste.  Ons sal julle met vrymoedigheid aan enige van ons vriende aanbeveel!

Baie dankie dat julle ons dogter se aand n sukses help maak het.

Danie & Madelein Gerber

Danie Gerber Motors

Baie dankie dat jy gehelp het om hierdie dag so moontlik te maak.  Dit word opreg waardeer.

Die Here se seen word jou toegebid.

Nogmaals baie dankie.

Jesus liefde

Barmhartigheid-diensgroep
NG Kerk van Stadensrivier

Quick Enquiry

What's on your mind?

Contact us

Tel and address detail:

Johan Koen

Manas Venue

Plot 152 Montmedy Road

Theescombe

Port Elizabeth

 

Tel:   041 379 1788

Fax:  041-379 1137

Cell:  082 979 8827

 

info@wernerspitbraai.co.za

Where are we?

Click the Google Map Below

Werners-spitbraai-location

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...